Guest Reviews

Pragtige, gerieflike woonstel. Sentraal geleë, binne loopafstand van strand en naby die eetplekke in die "village".
Hermann se diens was uitstekend t.o.v optel van sleutels en aanwysings. Ons was baie tevrede met die plek. Dit het als wat jy nodig het.

- Sarel Erwee

South Africa